You are viewing a single comment's thread from:

RE: Praat jy ook Afrikaans? Ek wens almal kon my ken in my eie taal. As ek Engels praat, is ek iemand anders.

in #life8 years ago

Ja dis moeilik. Maar dis moontlik. Dit kort baie uithou en aanhou en baie baie papierwerk -- soos in alle lande wat immigrante neem. Begin net iewers aansoek doen, voor jy werk soek. Kyk of jy genoeg "punte" het om in Kanada as "landed immigrant" te kan begin.

Coin Marketplace

STEEM 0.06
TRX 0.29
JST 0.049
BTC 70950.33
ETH 2073.95
USDT 1.00
SBD 0.47